Wie Is Ons?

Woema is…wel leer hieronder meer van Woema, BikeinJouTaal

Wie is ons

Wie en wat is Woema?

Woema Produksies

Woema Produksies, vir professionele videos.

Televisie

Woema reeks 8 het onlangs uitgesaai op kykNET, kanaal 144 – DSTV

WoemaGeeOm

Met WoemaGeeOm – ‘n NWO – samel die span geld in vir bybels en deel graag landwyd uit.

Woema Produksies

Vir jou video en film produksies.

Het jy ‘n idee vir die bemarking van jou besigheid? Het jy ‘n idee vir ‘n filmreeks? Dink jy daaraan om visueel te kommunikeer? Kontak Woema Produksies, ons sal jou kan help.  Ons is ‘n professionele Produksie Maatsappy.              info@woema.co.za

Woema Produksies het 8 reekse van “Woema” die uiters gewilde televisiereeks op kykNet vervaardig. Die reeks was uitgesaai in ‘n totaal van 101 episodes.

Kyk hier na die gewilde film

“Brokkie van My Hart”

Hier is ‘n skakel na net een van die videos wat ons vir CFAM Technologies vervaardig het.

Woema vervaardig ook 360° Virtuele toere. Ons neem jou area, besigheid, huis of gastehuis af vir die nuwe manier van bemark. Die twee toere is van vêr af geneem vir ongelooflike perspektief. Nader en binnehuise virtuele 360° toere kan die kyker self besluit waar hy wil beweeg en kyk.

L;il op die foto links of die skakel bo om ‘n voorbeeld van ‘n 360° foto te beleef.

Sien hieronder voorbeelde van ons werk.

HAllo!

Maak hier kontak met ons.

Subscribe To Our Newsletter

Sluit aan by ons epos lys om die nuutste spesiale aanbiedinge te kry, nuus oor die volgende Woema Avontuur en hope pryse.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

Share This