Headquarters

Gesels met ons

 

Winkel

Tel: 012-941 9147

Faks: 086633 0180

Epos: winkel@woema.co.za

Epos: info@woema.co.za

Adres: Shop no1, Glen Gables Shopping Centre, c/o Lynnwood and January Maslilela Drive, Lynnwood Ridge, Pretoria

Besigsheid Ure: Monday- Friday; 9:00 to 18:00
Saturday, Public Holidays 9:00 to 14:00

Televisie

Faks: 086 633 0180 Epos: televisie@woema.co.za

Tydskrif

Faks: 086 633 0180
Epos: tydskrif@woema.co.za

Avonture

Faks: 086 633 0180
Epos: avonture@woema.co.za

Projekte

Faks: 086 633 0180
Epos: projekte@woema.co.za

Aanwysings:

Reis van die N1-snelweg noord, rigting Pietersburg neem die Lynnwood-afrit. Bo by die afrit draai regs in Lynnwood weg. Volg Lynnwood weg oor vier verkeersligte totdat jy Glen Gables Winkelsentrum bereik aan die regterkant. Dit is geleë op die hoek van Lynnwood weg en Januarie Masilela Drive (ou Genl. Louis Botha-rylaan).

Reis van Pretoria op die N1-snelweg suid, rigting Johannesburg neem die Lynnwood-afrit. Bo by die afrit draai links in Lynnwood weg. Volg Lynnwood weg oor vier verkeersligte totdat jy Glen Gables Winkelsentrum bereik aan die regterkant. Dit is geleë op die hoek van Lynnwoodweg en Januarie Masilela Drive (ou Genl. Louis Botha-rylaan)